1 Samuel 30:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Dawid het alles teruggekry wat die Amalekiete weggevoer het, en Dawid het sy twee vroue gered. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dawid het alles wat die Amalekiete geroof het, teruggekry. Hy het ook sy twee vroue gered. |
| Afrikaans 1933/1953 | So het Dawid dan alles gered wat die Amalekiete saamgeneem het; ook sy twee vroue het Dawid bevry. |
| Afrikaans 1983 | Dawid het almal wat deur Amalek gevat is, gered; hy het ook sy twee vrouens gered. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dawid het alles wat die Amalekiete gevat het, teruggevat. Dawid het ook sy twee vroue gered. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dawid het alles teruggekry wat die Amalekiete gevat het, ook sy twee vroue. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dawid het al die mense wat die Amalekiete gevang het, gered, ook sy eie twee vroue. |