1 Samuel 30:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ons het 'n inval gemaak in die suide van die Kretiete en op die kusgebied wat aan Juda behoort, en in die suide van Kaleb; en ons het Siklag met vuur verbrand.
Afrikaans (NLV) 2011 Ons het strooptogte uitgevoer in die Suidland van die Kretense in die gebied van Juda en die Suidland van Kaleb. Ons het ook Siklag afgebrand.”
Afrikaans 1933/1953 Ons het 'n inval gedoen in die Suidland van die Kretiërs en in die van Juda en in die Suidland van Kaleb, en Siklag met vuur verbrand.
Afrikaans 1983 Ons het 'n strooptog onderneem in die Filistynse Suidland wat aan Juda behoort, en in die Suidland van Kaleb en ons het Siklag afgebrand.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ons het 'n strooptog uitgevoer in die Negev van die Kretensers, en in die Negev wat aan Juda behoort, en in die Negev van Kaleb; en ons het Siklag afgebrand.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ons het die mense in die Suid-land van die Filistyne aangeval. Ons het hulle goed gevat en ook mense in party stede van Juda en in die Suid-land waar die Kaleb-families woon. Ons het Siklag verbrand.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ons was op ’n strooptog in die Negev waar die Filistyne en Judeërs en die Kalebfamilie bly. Ons het Siklag afgebrand.”