1 Samuel 3:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die hele Israel van Dan tot Berseba het geweet dat Samuel bevestig was om 'n profeet van die HERE te wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Almal in Israel oor die hele land het geweet dat Samuel as profeet van die Here betroubaar was.
Afrikaans 1933/1953 En die hele Israel van Dan tot Bers,ba het erken dat Samuel betroubaar was as 'n profeet van die HERE.
Afrikaans 1983 Die hele Israel van noord tot suid het gemerk dat Samuel betroubaar was as profeet van die Here.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die hele Israel, van Dan tot Berseba, het geweet dat Samuel betroubaar was as 'n profeet van die Here.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Al die Israeliete, van die stad Dan in die noorde tot by die stad Berseba in die suide, het geweet Samuel is 'n profeet wat altyd sê wat die Here vir hom sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die hele Israel, van Dan in die noorde tot by Berseba in die suide, het geweet dat Samuel ’n profeet van die Here is wat die waarheid praat.