1 Samuel 3:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Samuel het grootgeword, en die HERE was met hom, en hy het nie een van sy woorde op die grond laat val nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Samuel het grootgeword, en die Here was met hom. Alles wat hy gesê het, het waar geword. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Samuel het groot geword, en die HERE was met hom; en Hy het nie een van al sy woorde onvervuld laat bly nie. |
| Afrikaans 1983 | Samuel het grootgeword. Die Here was by hom en het nie een van Samuel se woorde onvervul gelaat nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Samuel het grootgeword. Die Here was met hom en het nie een van sy woorde onvervuld gelaat nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Samuel het grootgeword, en die Here was by hom. Die Here het alles gedoen wat Hy gesê het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Samuel het grootgeword en die Here het hom gehelp. Die Here het ál Samuel se woorde waar gemaak. |