1 Samuel 3:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het Eli vir Samuel geroep en gesê: Samuel, my seun! En hy antwoord: Hier is ek.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar Eli het hom geroep: “Samuel, my seun!” “Hier is ek,” antwoord Samuel.
Afrikaans 1933/1953 En Eli het Samuel geroep en gesê: Samuel, my seun! En hy antwoord: Hier is ek.
Afrikaans 1983 Maar Eli het vir Samuel geroep en gesê: “Samuel, my seun!” Hy het gesê: “Ek kom!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Eli roep toe na Samuel en sê: “Samuel, my seun!” Hy het geantwoord: “Hier is ek!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar Eli het vir Samuel geroep en hy het vir hom gesê: “Samuel, my seun.” En Samuel het gesê: “Hier is ek.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Eli roep toe vir Samuel: “Samuel, my kind, kom hier!” Hy antwoord toe: “Ja, het u my nodig?”