1 Samuel 3:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) In dié dag sal Ek teen Eli doen alles wat Ek oor sy huis gespreek het; as Ek begin, sal Ek ook 'n einde maak.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek gaan nou al my dreigemente teen Eli en sy gesin uitvoer.
Afrikaans 1933/1953 Di, dag sal Ek aan Eli vervul alles wat Ek oor sy huis gespreek het, van begin tot end.
Afrikaans 1983 Op daardie dag sal Ek vir Eli alles voltrek wat Ek oor sy familie aangekondig het, van begin tot end.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Op daardie dag sal Ek teenoor Eli alles vervul wat Ek oor sy huis aangekondig het, van die begin tot die einde.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daardie dag sal Ek met Eli alles laat gebeur wat Ek oor sy familie gesê het, alles van die begin tot die end.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Op daardie dag sal Ek alles doen waarmee Ek Eli gedreig het.