1 Samuel 3:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die HERE het vir Samuel gesê: Kyk, Ek sal 'n ding in Israel doen, waarvan elkeen wat dit hoor, se albei ore sal tuit.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here sê vir Samuel: “Ek is op die punt om ’n skokkende ding in Israel te doen.
Afrikaans 1933/1953 Toe het die HERE aan Samuel gesê: Kyk, Ek gaan 'n ding doen in Israel waarvan elkeen wat dit hoor, se twee ore sal tuit.
Afrikaans 1983 Die Here sê toe vir Samuel: “Ek gaan 'n ding in Israel doen wat elkeen wat daarvan hoor, se twee ore sal laat tuit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here sê toe vir Samuel: “Kyk, Ek gaan iets doen in Israel wat elkeen wat dit hoor, se twee ore sal laat tuit.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het vir Samuel gesê: “Ek sal nou in die land Israel iets doen, elkeen wat dit hoor, sal geskok wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here het toe vir Samuel gesê: “Ek gaan binnekort iets in Israel doen wat elkeen wat dit hoor, se twee ore sal laat tuit.