1 Samuel 29:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom, keer nou terug en gaan in vrede, dat jy die vorste van die Filistyne nie mishaag nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moenie hulle verder ontstel nie, en gaan liewer in vrede terug huis toe.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Draai dan nou om en gaan in vrede, en doen niks wat verkeerd is in die oë van die vorste van die Filistyne nie. |
| Afrikaans 1983 | Draai nou maar om en gaan in vrede sodat jy jou nie die onguns van die Filistynse regeerders op die hals haal nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Draai dan nou om en gaan in vrede, en moet niks verkeerds doen in die oë van die Filistynse regeerders nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moet nou asseblief omdraai en gaan sodat daar vrede kan wees, jy moet niks doen waarvan die leiers van die Filistyne nie hou nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Gaan nou maar terug en wees rustig en moenie iets doen waarvan hulle nie hou nie.” |