1 Samuel 28:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe Saul die leër van die Filistyne sien, het hy bang geword, en sy hart het baie gebewe.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe Saul die groot Filistynse mag sien, het hy wanhopig van vrees geword.
Afrikaans 1933/1953 Toe Saul die leër van die Filistyne sien, het hy bevrees geword, en sy hart het baie gebewe.
Afrikaans 1983 Saul het die kamp van die Filistyne gesien; hy was bang en sy hart het benoud geklop.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe Saul die leër van die Filistyne sien, was hy bang en het sy hart verskriklik gebewe.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Saul het baie bang geword toe hy die tente van die Filistyne sien en hy het gebewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe Saul die leër van die Filistyne sien, het hy baie benoud geraak.