1 Samuel 28:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En sy het dit voor Saul en voor sy dienaars gebring; en hulle het geëet. Toe het hulle opgestaan en daardie nag weggegaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit het sy vir Saul en sy manne voorgesit en hulle het geëet. Daarna het hulle opgestaan en dieselfde nag nog teruggegaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het sy dit aangebring voor Saul en voor sy dienaars, en hulle het geëet en opgestaan en dieselfde nag weggegaan. |
| Afrikaans 1983 | Sy het dit vir Saul en sy manne voorgesit en hulle het geëet. Daarna het hulle opgestaan en dieselfde nag nog weggegaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sy het dit vir Saul en sy dienaars voorgesit en hulle het geëet. Hulle het gereedgemaak en dieselfde nag nog vertrek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sy het dit gebring en voor Saul en sy manne neergesit. Hulle het geëet en hulle het dieselfde nag weggegaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sy het die kos vir Saul en sy werkers voorgesit. Hulle het geëet, daarna opgestaan en dieselfde nag weer weggegaan. |