1 Samuel 28:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe die vrou Samuel sien, het sy met 'n groot stem uitgeroep; en die vrou het met Saul gespreek en gesê: Waarom het jy my bedrieg? want jy is Saul.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe die vrou Samuel sien, skreeu sy hard: “U het my mislei! U is dan Saul!”
Afrikaans 1933/1953 Maar toe die vrou Samuel sien, skreeu sy hardop, en die vrou het met Saul gespreek en gesê: Waarom het u my bedrieg? Want u is Saul self.
Afrikaans 1983 Toe die vrou vir Samuel sien, het sy hard geskreeu en vir Saul gesê: “Waarom het u my bedrieg? U is dan self Saul.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar toe die vrou Samuel sien, het sy baie hard gegil. Die vrou sê toe vir Saul: “Waarom het u my mislei? U is dan Saul!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe die vrou vir Samuel sien, het sy hard geskree en vir Saul gesê: “Hoekom het jy my bedrieg? Jy is Saul.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe die vrou Samuel sien, het sy hard gegil. Sy het vir Saul gesê: “Hoekom het u my om die bos gelei? U is Saul!”