1 Samuel 28:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê die vrou: Wie moet ek vir jou laat opkom? En hy sê: Bring vir my Samuel op. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Uiteindelik het sy ingewillig: “Wie se gees moet ek vir jou oproep?” “Roep Samuel vir my op,” antwoord Saul. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die vrou vra: Wie moet ek vir jou laat opkom? En hy sê: Laat Samuel vir my opkom. |
| Afrikaans 1983 | Toe vra die vrou: “Wie moet ek vir jou laat opkom?” En hy antwoord: “Laat Samuel vir my opkom.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die vrou vra toe: “Wie moet ek vir jou laat opkom?” Hy het gesê: “Laat Samuel vir my opkom.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die vrou het gevra: “Wie moet ek vir jou laat kom?” En Saul het gesê: “Jy moet Samuel vir my laat kom.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe vra die vrou: “Wie moet ek vir jou oproep?” Hy antwoord: “Roep Samuel vir my op.” |