1 Samuel 28:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Saul het vir haar by die HERE gesweer en gesê: So waar as die HERE leef, oor hierdie saak sal geen straf jou oorkom nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar Saul het ’n eed afgelê in die Naam van die Here en belowe: “So seker as die Here leef, jy sal niks oorkom as jy dit doen nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sweer Saul vir haar by die HERE en sê: So waar as die HERE leef, geen straf sal jou ter wille hiervan tref nie! |
| Afrikaans 1983 | Maar Saul het vir haar 'n eed afgelê in die Naam van die Here: “So seker as die Here leef, jy sal nie oor hierdie saak gestraf word nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar Saul het vir haar 'n eed by die Here afgelê: “So waar as die Here leef, geen skuld sal op jou rus in hierdie saak nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Saul het vir haar voor die Here belowe en gesê: “So seker soos die Here lewe, jy sal nie hieroor skuldig wees nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Saul het vir haar voor die Here gesweer en gesê: “So waar as die Here leef, jy sal niks oorkom nie.” |