1 Samuel 27:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die tyd wat Dawid in die land van die Filistyne gewoon het, was 'n volle jaar en vier maande.
Afrikaans (NLV) 2011 Dawid-hulle het ’n jaar en vier maande daar op die platteland van die Filistyne gewoon.
Afrikaans 1933/1953 En die getal dae wat Dawid in die land van die Filistyne gewoon het, was een jaar en vier maande.
Afrikaans 1983 Dawid het 'n jaar en vier maande op die platteland by die Filistyne gewoon.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die tydperk wat Dawid in die gebied van die Filistyne gewoon het, was een jaar en vier maande.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dawid het 'n jaar en vier maande in die land van die Filistyne gewoon.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dawid het ’n jaar en vier maande in die Filistyne se gebied gebly.