1 Samuel 27:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En aan Saul is meegedeel dat Dawid na Gat gevlug het, en hy het hom nie meer gesoek nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Saul het verneem dat Dawid na Gat toe gevlug het. Hy het toe opgehou om hom te agtervolg. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe Saul tyding kry dat Dawid na Gat gevlug het, het hy verder nie meer na hom gesoek nie. |
| Afrikaans 1983 | Daar is toe aan Saul vertel dat Dawid na Gat toe gevlug het, en Saul het hom nie langer gesoek nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe daar aan Saul berig gebring is dat Dawid na Gat gevlug het, het hy hom nie verder gesoek nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Saul het gehoor dat Dawid na Gat gevlug het, en Saul het hom nie meer gesoek nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die mense het vir Saul vertel dat Dawid na Gat toe gevlug het. Hy het daarna opgehou om hom te probeer vang. |