1 Samuel 27:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dawid het hom klaargemaak en saam met die seshonderd man wat by hom was, deurgetrek na Agis, die seun van Maog, die koning van Gat. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dawid en sy 600 man het toe met hulle gesinne in Gat onder beskerming van koning Akis seun van Maok gaan woon. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dawid maak toe klaar, en hy saam met die ses honderd man wat by hom was, het deurgetrek na Agis, die seun van Maog, die koning van Gat. |
| Afrikaans 1983 | Dawid het klaargemaak en hy en ses honderd man wat by hom was, het oorgetrek na koning Akis van Gat, seun van Maok toe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dawid het toe gereedgemaak, en hy en die seshonderd man wat by hom was, het oorgegaan na Agis, seun van Maog, die koning van Gat. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dawid het toe gereedgemaak en hy en 600 manne het gegaan na koning Akis van die stad Gat. Akis was die seun van Maok. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarom het Dawid met sy 600 man oorgetrek na Maok se seun Akis wat toe die koning van Gat was. |