1 Samuel 26:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En kyk, soos jou lewe teen hierdie dag baie vasgestel is in my oë, so laat my lewe baie bepaal word in die oë van die HERE, en laat Hy my uit alle verdrukking red.
Afrikaans (NLV) 2011 Mag die Here my lewe ook kosbaar ag soos ek u lewe vandag kosbaar geag het. Mag Hy my uit alle gevare red.”
Afrikaans 1933/1953 En kyk, soos vandag u lewe in my oë kosbaar was, mag so my lewe in die oë van die HERE kosbaar wees, en mag Hy my red uit elke benoudheid.
Afrikaans 1983 En kyk, mag die Here my lewe net so spaar soos ek vandag u lewe gespaar het, en mag Hy my uit elke benoudheid red.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Kyk, soos u lewe vandag kosbaar was in my oë, mag my lewe so kosbaar wees in die oë van die Here, en mag Hy my red uit alle nood.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jou lewe was vandag belangrik vir my. Ek bid dat my lewe ook belangrik sal wees vir die Here en dat Hy my altyd sal red wanneer dit sleg gaan met my.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek hoop regtig die Here sal net soveel waarde aan my lewe heg as wat ek vannag aan u lewe geheg het, en dat Hy my uit elke moeilikheid sal red.”