1 Samuel 26:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy sê: Waarom jaag my heer sy dienaar so agterna? vir wat het ek gedoen? of watter onheil is daar in my hand? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hoekom agtervolg u my? Wat het ek gedoen? Wat is my oortreding? |
| Afrikaans 1933/1953 | Verder sê hy: Waarom agtervolg my heer sy dienaar tog? Want wat het ek gedoen? Of watter kwaad is daar by my? |
| Afrikaans 1983 | Hy het verder gevra: “Waarom agtervolg die koning tog sy onderdaan? Wat het ek gedoen wat verkeerd is? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Verder sê hy: “Waarom agtervolg my heer sy dienaar? Ja, wat het ek gedoen? Watter kwaad kleef aan my hande? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hoekom jaag jy my? Wat het ek gedoen wat verkeerd is? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Verder sê hy: “U Majesteit, waarom vervolg u my? Wat het ek verkeerd gedoen en waaraan is ek skuldig? |