1 Samuel 26:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dawid het toe oorgegaan na die oorkant en gaan staan op die top van 'n heuwel, daar ver; 'n groot spasie tussen hulle: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dawid gaan staan toe op ’n veilige afstand bo-op die hoogte regoor die kamp. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Dawid het deurgegaan na die oorkant en in die verte op die top van die berg gaan staan -- die ruimte tussen hulle was groot -- |
| Afrikaans 1983 | Daarna het Dawid na die oorkant toe gegaan en op die top van die berg gaan staan, ver weg met 'n groot afstand tussen hulle. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dawid het oorgegaan na die oorkant en ver weg op die top van die heuwel gaan staan. Daar was 'n groot afstand tussen hulle. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dawid het na die ander kant van die vallei gegaan en hy het op die berg gaan staan, ver van Saul en sy manne. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dawid het deur die valleitjie gegaan en aan die ander kant op ’n veilige afstand op ’n hoë rots gaan staan. |