1 Samuel 26:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die Sifiete het by Saul in Gíbea gekom en gesê: Skuil Dawid hom nie op die heuwel Hagíla wat voor Jesímon lê nie?
Afrikaans (NLV) 2011 Mense uit Sif het by Saul in Gibea aangekom en gesê: “Dawid skuil teen die Gakilarant aan die rand van die woestyn.”
Afrikaans 1933/1953 En die Sifiete het by Saul in G¡bea gekom en gesê: Steek Dawid hom nie weg op die heuwel Hag¡la vooraan die wildernis nie?
Afrikaans 1983 Daarna het Siffiete by Saul in Gibea gekom en gesê: “Dawid kruip weg op die Gakilarant teenoor die onherbergsame streek.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Sifiete het by Saul in Gibea gekom en gesê: “Hou Dawid hom nie skuil op die heuwel van Hagila in die omgewing van Jesimon nie?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Mense van die stad Sif het na Saul toe gegaan in Gibea. Hulle het vir hom gesê: “Dawid kruip weg op die Gakila-berg naby die droë woestyn.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar het mense van Sif af na Saul toe in Gibea gekom en vir hom gesê: “U weet seker dat Dawid daar op die Gakilarant, oorkant die Jeshimonwoestyn wegkruip?”