1 Samuel 25:43 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dawid het ook Ahinoam van Jisreël geneem; en hulle was ook altwee sy vroue.
Afrikaans (NLV) 2011 Dawid het ook met Aginoam uit Jisreël getrou sodat hy nou twee vroue gehad het.
Afrikaans 1933/1953 Dawid het ook Ah¡noam uit J¡sreël geneem, sodat hulle altwee sy vroue geword het.
Afrikaans 1983 Dawid was reeds met Aginoam uit Jisreël getroud. Hy het nou twee vrouens gehad.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dawid het ook Aginoam uit Jisreël as vrou geneem. Albei van hulle het sy vroue geword.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dawid was toe al klaar getroud met Aginoam van Jisreël, en hy het nou twee vroue gehad.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dawid was ook getroud met Aginoam wat uit Jisreël gekom het. Hy het dus twee vroue gehad.