1 Samuel 25:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Dawid het in die woestyn gehoor dat Nabal sy skape geskeer het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe Dawid in die woestyn hoor dat Nabal sy skape skeer, |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe Dawid in die woestyn hoor dat Nabal sy skape skeer, |
| Afrikaans 1983 | Toe Dawid in die woestyn verneem dat Nabal skape skeer, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe Dawid in die woestyn hoor dat Nabal besig is om sy skape te skeer, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dawid het in die woestyn gehoor dat Nabal besig is om sy skape en bokke te skeer. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dawid het in die woestyn gehoor dat Nabal besig is om sy skape te skeer. |