1 Samuel 25:38 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En omtrent tien dae daarna het die HERE Nabal verslaan, sodat hy gesterf het.
Afrikaans (NLV) 2011 Omtrent tien dae later het die Here hom weer getref en het hy gesterf.
Afrikaans 1933/1953 En nomtrent tien dae het die HERE Nabal getref, sodat hy gesterf het.
Afrikaans 1983 Omtrent tien dae later het die Here hom weer met 'n aanval getref, en het hy gesterf.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ongeveer tien dae later het die Here Nabal getref, en is hy dood.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En omtrent tien dae later het die Here vir Nabal laat sterf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Omtrent tien dae later het die Here hom weer ’n aanval laat kry en is hy dood.