1 Samuel 25:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê Dawid vir Abigail: Geloofd sy die HERE, die God van Israel, wat jou vandag gestuur het om my tegemoet te gaan! |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dawid antwoord vir Abigajil: “Prys die Here, die God van Israel wat jou vandag na my toe gestuur het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê Dawid vir Ab¡gail: Geseënd is die HERE, die God van Israel, wat jou vandag my tegemoet gestuur het! |
| Afrikaans 1983 | Dawid het vir Abigajil gesê: “Geloof sy die Here die God van Israel wat jou vandag gestuur het om my te ontmoet. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe sê Dawid vir Abigajil: “Die Here, die God van Israel, moet geprys word, Hy wat jou vandag gestuur het om my te ontmoet! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe sê Dawid vir Abigajil: “Ek prys die Here, die God van Israel, wat jou vandag na my toe gestuur het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarop sê Dawid vir Abigajil: “Die Here, die God van Israel, moet geprys word dat Hy jou vandag na my toe gestuur het! |