1 Samuel 25:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En dit sal gebeur as die HERE aan my heer gedoen het volgens al die goeie wat Hy oor jou gespreek het, en jou as heerser oor Israel aangestel het; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Wanneer die Here al die goeie dinge gedoen het wat Hy u beloof het en u leier van Israel gemaak het, |
| Afrikaans 1933/1953 | En as die HERE aan my heer sal doen volgens al die goeie wat Hy aan u beloof het, en u aanstel as vors oor Israel, |
| Afrikaans 1983 | Wanneer die Here al die goeie dinge wat Hy oor u gesê het, aan Meneer volbring het, en Hy u as regeerder van Israel aangestel het, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Wanneer die Here aan my heer al die goeie doen wat Hy oor u uitgespreek het, en Hy u aanstel as leier oor Israel, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here sal met Meneer doen wat Hy gesê het. Hy sal dit goed laat gaan met jou, en Hy sal jou die koning van Israel maak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wanneer die Here vir u al die goeie dinge wat Hy u belowe, waar maak en u aanstel as die leier van Israel, |