1 Samuel 25:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So en meer doen God ook aan die vyande van Dawid, as Ek van alles wat aan hom behoort, teen die môre laat aansteek wat teen die muur stamp. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Mag God met my afreken indien selfs net een manlike lid van sy huishouding teen môre-oggend nog lewe!” |
| Afrikaans 1933/1953 | Mag God so aan die vyande van Dawid doen en so daaraan toedoen, as ek van almal wat aan hom behoort, tot môre een laat oorbly wat manlik is. |
| Afrikaans 1983 | Mag God my deur my vyande om die lewe bring as ek teen môreoggend nog enige manspersoon van Nabal laat oorbly. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Mag God my, Dawid, swaar straf as ek van almal wat aan hom behoort, een mansmens tot môreoggend laat oorbly.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal hom doodmaak. God moet my straf, Hy moet aanhou om my te straf as ek een man of seun van Nabal lewendig laat oorbly. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | God weet, nie een van die mans of seuns by hom sal môre die son sien opkom nie!” |