1 Samuel 25:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En terwyl sy op die esel ry, het sy by die skuilplek van die heuwel afgekom, en kyk, Dawid en sy manne het teen haar afgekom; en sy het hulle ontmoet. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Terwyl sy op ’n donkie ’n bergkloof afgaan, sien sy vir Dawid en sy manskappe wat in haar rigting aankom. |
| Afrikaans 1933/1953 | En terwyl sy op die esel ry en in 'n kloof van die berg afdaal, kom Dawid en sy manne meteens af haar tegemoet, sodat sy hulle teëgekom het. |
| Afrikaans 1983 | Terwyl sy nog op die donkie ry en in 'n kloof teen die berg afgaan, kom Dawid en sy manne juis na haar kant toe aan, sodat sy hulle teëkom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Terwyl sy op die donkie ry en onder die beskutting van die berg afgaan, kom Dawid en sy manne juis af in haar rigting, sodat sy hulle ontmoet. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sy het op 'n donkie gery en teen die ander kant van die berg afgegaan en daar kry sy toe vir Dawid en sy manne wat na haar toe aankom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sy het op ’n donkie gery en in ’n kloof afgegaan. Dawid en sy manne was van die ander kant af op pad. Sy het skielik op hulle afgekom. |