1 Samuel 25:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle was 'n muur vir ons, snags en dag, al die tyd wat ons by hulle was en die skape opgepas het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Trouens, hulle was dag en nag soos ’n muur van beskerming om ons en die skape. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle was 'n muur om ons, snags sowel as bedags, al die dae wat ons die skape by hulle opgepas het. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het ons dag en nag beskerm so lank as ons die kleinvee naby hulle opgepas het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle was 'n muur om ons, snags sowel as bedags, die hele tyd wat ons by hulle was terwyl ons die skape oppas. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het ons in die dag en in die nag beskerm toe ons saam met hulle was en die skape opgepas het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Solank ons met die skape naby hulle gewei het, was hulle dag en nag soos ’n muur om ons. |