1 Samuel 24:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het aan sy manne gesê: Mag die HERE my verhoed dat ek hierdie ding aan my heer, die gesalfde van die HERE, sou doen om my hand teen hom uit te steek, aangesien hy die gesalfde van die HERE is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar daarna begin Dawid se gewete hom pla omdat hy ’n stuk van Saul se mantel afgesny het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar daarna het Dawid se gewete hom gepla, omdat hy die slip van Saul afgesny het, |
| Afrikaans 1983 | Maar agterna het Dawid se gewete hom gepla omdat hy Saul se mantelpunt afgesny het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar daarna het Dawid se gewete hom gepla, omdat hy 'n soom van Saul se bokleed afgesny het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar daarna was hy jammer dat hy dit gedoen het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar nadat hy dit gedoen het, het hy sleg gevoel daaroor. |