1 Samuel 24:23 — Compare Translations
5 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dawid het toe ’n eed afgelê, en Saul is terug na sy huis toe. Maar Dawid en sy manskappe het na hulle bergskuiling toe teruggegaan. |
| Afrikaans 1983 | Nadat Dawid vir Saul 'n eed afgelê het, het Saul huis toe gegaan, maar Dawid en sy manne het opgegaan na die bergskuiling toe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dawid het toe vir Saul 'n eed afgelê, en Saul het na sy huis toe gegaan. Dawid en sy manne het egter na die bergskuiling opgegaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dawid het dit vir Saul belowe, en Saul het na sy huis gegaan. Dawid en sy manne het opgegaan in die berge. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dawid het dit vir Saul belowe. Saul is daarna huis toe, maar Dawid en sy manne het weer opgegaan na die veilige plekke in die berge. |