1 Samuel 24:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sweer dan nou vir my by die HERE dat U my nageslag ná my nie sal uitroei nie, en dat U my Naam nie uit die huis van my vader sal uitroei nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek weet dat jy sekerlik koning sal word en dat die koningskap in Israel onder jou leiding gevestig sal word.
Afrikaans 1933/1953 En nou, kyk, ek weet jy sal sekerlik koning word, en die koningskap oor Israel sal in jou hand standhou.
Afrikaans 1983 En nou, ek weet jy sal koning word, en die koningskap oor Israel sal in jou hand bestendig wees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En nou, kyk, ek weet dat jy beslis koning sal word, en dat die koningskap oor Israel onder jou hand sal standhou.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En nou, ek weet baie goed dat jy koning sal word en dat jy lank koning sal wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek weet nou vir seker dat jy koning gaan word en dat die koningskap van Israel in jou familie gaan bly.