1 Samuel 24:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want as iemand sy vyand vind, sal hy hom goed laat gaan? daarom vergeld die HERE jou goed vir wat jy vandag aan my gedoen het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Deur my nie dood te maak nie het jy vandag bewys dat jy goed wil doen aan my. Die Here het my in jou mag oorgelewer, maar jy het my nie doodgemaak nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En jy het vandag bewys dat jy goed aan my gedoen het; dat naamlik die HERE my in jou hand oorgelewer het, maar jy het my nie gedood nie. |
| Afrikaans 1983 | Jy het so pas duidelik getoon watter weldaad jy my bewys het deurdat jy my nie doodgemaak het toe die Here my in jou hand oorgegee het nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy het dit vandag duidelik gemaak dat jy aan my goed doen, dat die Here my in jou hand oorgelewer het, maar dat jy my nie om die lewe gebring het nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy het vandag gewys dat jy goed doen aan my. Jy het my nie doodgemaak toe die Here my vir jou gegee het nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jy het my vandag laat sien dat jy dit met my goed bedoel, want toe die Here my aan jou oorgegee het, het jy my nie doodgemaak nie. |