1 Samuel 24:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe Saul terugkom van agter die Filistyne af, is dit aan hom meegedeel en gesê: Kyk, Dawid is in die woestyn Engedi.
Afrikaans (NLV) 2011 Dawid het toe in En-Gedi gaan bly.
Afrikaans 1933/1953 En daarvandaan het Dawid opgetrek en in die bergvestings van ngedi gebly.
Afrikaans 1983 Daarvandaan het Dawid in die skuilplekke by En-Gedi gaan bly.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dawid het toe daarvandaan opgegaan en in die bergskuilings by En-Gedi gaan bly.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dawid het weggegaan uit die Maon-woestyn en hy het in die berge by die stad En-Gedi gaan bly.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dawid het daarvandaan vertrek en in die berge by En-Gedi gaan wegkruip.