1 Samuel 23:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Dawid het geweet dat Saul in die geheim onheil teen hom begaan het; en hy sê vir die priester Abjatar: Bring die skouerkleed hierheen. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar Dawid het van Saul se planne gehoor. Hy vra toe vir Abjatar om die skouerkleed te bring en by die Here te hoor wat hom te doen staan. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe Dawid gewaar dat Saul onheil teen hom beraam, sê hy aan die priester Abjatar: Bring die skouerkleed nader. |
| Afrikaans 1983 | Maar Dawid het te wete gekom dat Saul hom wil aanval en hy het vir die priester Abjatar gesê: “Bring die skouerkleed hier.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dawid het egter geweet dat Saul besig is om kwaad teen hom te beplan. Hy sê toe vir Abjatar, die priester: “Bring die efod nader!” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe Dawid uitvind dat Saul hom wil kom aanval, het hy vir die priester Abjatar gesê hy moet die skouer-kleed bring. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |