1 Samuel 23:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Saul het die hele volk bymekaargeroep om oorlog te voer, om af te trek na Kehíla, om Dawid en sy manne te beleër.
Afrikaans (NLV) 2011 Saul het toe sy hele leër bymekaargemaak om na Keïla te gaan en Dawid en sy manskappe daar te beleër.
Afrikaans 1933/1953 Daarom het Saul al die manskappe vir die geveg opgeroep om af te trek na Keh¡la ten einde Dawid en sy manne in te sluit.
Afrikaans 1983 Saul het al die manskappe opgekommandeer vir die oorlog, om op te trek na Keïla toe en Dawid en sy manne te beleër.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarop het Saul al die manskappe opgeroep vir die geveg om af te trek na Keïla en Dawid en sy manne te beleër.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Saul het toe al sy manne laat roep om te kom oorlog maak. Hy wou hê dat hulle na Keïla moet gaan om Dawid en sy manne in die stad vas te keer en te vang.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***