1 Samuel 23:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom het Saul teruggekeer van Dawid agterna te jaag en die Filistyne tegemoetgetrek; daarom het hulle daardie plek Selaamma-Hlekot genoem.
Afrikaans (NLV) 2011 Saul moes toe noodgedwonge die agtervolging staak en terugkeer huis toe om die Filistynse inval te keer. Van toe af is daardie plek die Rots van Skeiding genoem.
Afrikaans 1933/1953 Daarop het Saul omgedraai en Dawid nie meer agternagejaag nie, maar die Filistyne tegemoetgetrek. Daarom noem hulle daardie plek Rots van Skeiding.
Afrikaans 1983 Saul het opgehou om Dawid te agtervolg en het die Filistyne tegemoet gegaan. Daarom noem hulle die plek Skeidingsrant.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Saul het Dawid toe nie verder agtervolg nie en die Filistyne tegemoetgetrek. Daarom noem hulle daardie plek Sela-Hammaglekot.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Saul het toe opgehou om vir Dawid te volg en te jaag, en hy het teen die Filistyne gaan oorlog maak. Dit is hoekom die mense daardie plek noem “Die groot klip waar hulle weggegaan het van mekaar.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Saul het toe opgehou om Dawid te probeer vang en teruggegaan om teen die Filistyne te veg. Dit is waarom hulle die plek Skeidingrots noem.