1 Samuel 23:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar daar het 'n boodskapper na Saul gekom en gesê: Maak gou en kom; want die Filistyne het die land binnegeval.
Afrikaans (NLV) 2011 ontvang Saul ’n dringende boodskap: “Maak gou! Die Filistyne is besig om strooptogte in Israel uit te voer!”
Afrikaans 1933/1953 kom daar 'n boodskapper by Saul en sê: Maak gou en kom, want die Filistyne het 'n inval in die land gedoen.
Afrikaans 1983 kom daar 'n boodskapper by Saul en sê: “Maak gou en kom, want die Filistyne het die land ingeval.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Boodskapper het egter by Saul aangekom en gesê: “Maak tog gou en kom, want die Filistyne het 'n aanval geloods op die land!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe kom daar 'n boodskapper by Saul en hy sê: “Jy moet gou kom, want die Filistyne het in die land gekom en hulle vat alles wat hulle kan kry.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) kom daar ’n boodskapper by Saul aan en sê vir hom: “Maak baie gou, die Filistyne is besig met strooptogte in die land!”