1 Samuel 23:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê Saul: Geseënd is julle deur die HERE! want julle ontferm U oor My. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Mag die Here julle seën,” sê Saul. “Daar is tog mense wat vir my omgee. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Saul sê: Mag julle geseënd wees deur die HERE, omdat julle medelyde met my gehad het. |
| Afrikaans 1983 | Toe antwoord Saul: “Mag die Here julle seën omdat julle saam met my voel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Saul het gesê: “Mag julle deur die Here geseën word, omdat julle medelye met my het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Saul het vir die mense van Sif gesê: “Ek bid dat die Here goed sal wees vir julle omdat julle jammer is vir my. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Die Here sal nog goed wees vir julle omdat julle vir my omgee,” het Saul gesê. |