1 Samuel 23:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het die Sifiete na Saul opgetrek na Gíbea en gesê: Skuil Dawid hom nie by ons in vestings in die bos, op die heuwel Hagila wat suid van Jesímon is nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die mense van Sif gaan toe na Saul in Gibea en sê: “Dawid kruip weg by ons in die skuilplekke van Goresa op die Gakilahoogte wat suid van die woestyn is. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarna het daar Sifiete opgegaan na Saul, na G¡bea, en gesê: Steek Dawid hom nie weg by ons in die bergvestings, in Hores, op die heuwel Hag¡la wat suid van die wildernis lê nie? |
| Afrikaans 1983 | Daarna het Siffiete na Saul in Gibea toe gegaan en gesê: “Dawid kruip by ons weg in die skuilplekke in Goresa, op die Gakilarant suid van die onherbergsame gebied. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sifiete het na Saul in Gibea opgegaan en gesê: “Hou Dawid hom nie daar by ons skuil in die bergskuilings by Goresa, op die heuwel van Hagila suid van Jesimon nie? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Mense van die stad Sif het na Saul toe gegaan in Gibea en hulle het vir hom gesê: “Dawid kruip weg by ons in die berge by Goresa. Hy is op die Gakila-berg suid van die droë woestyn. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar het mense van Sif na Saul toe in Gibea gegaan en vir hom gesê: “U weet seker dat Dawid daar by ons wegkruip. Hy is in die veilige plekke by Goresa daar op die Gakilarant suid van die Jeshimonwoestyn. |