1 Samuel 23:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Jónatan, die seun van Saul, het opgestaan en na Dawid in die bos gegaan en sy hand in God versterk. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jonatan het daar na hom toe gekom en hom bemoedig om op God te vertrou. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop het Jonatan, die seun van Saul, hom klaargemaak en na Dawid in Hores gegaan. En hy het hom bemoedig in God |
| Afrikaans 1983 | Jonatan seun van Saul het toe klaargemaak en na Dawid toe in Goresa gegaan en hom bemoedig in sy vertroue op God. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | het Jonatan, Saul se seun, gereedgemaak en na Dawid in Goresa gegaan. Hy het hom in die Naam van God bemoedig |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Saul se seun Jonatan het gereedgemaak en hy het na Dawid toe gegaan by Goresa. Jonatan het vir Dawid kom sê: “God sal aanhou om vir jou te help. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | het Jonatan, Saul se seun, na hom toe gekom. Jonatan het vir Dawid gesê om sterk te wees en op God te vertrou. |