1 Samuel 23:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het hulle dit aan Dawid meegedeel en gesê: Kyk, die Filistyne veg teen Kehíla en beroof die dorsvloere.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit is aan Dawid berig dat die Filistyne teen Keïla veg en hulle dorsvloere plunder.
Afrikaans 1933/1953 Intussen is aan Dawid meegedeel en gesê: Kyk, die Filistyne veg teen Keh¡la, en hulle plunder die dorsvloere.
Afrikaans 1983 Op 'n keer is aan Dawid vertel: “Die Filistyne veg teen Keïla en plunder die dorsvloere.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daar is aan Dawid berig gebring: “Kyk, die Filistyne is besig om teen Keïla te veg, en hulle plunder die dorsvloere!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Iemand het vir Dawid kom sê dat die Filistyne oorlog maak teen die mense van die stad Keïla en dat hulle die koring op die dorsvloere vat.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dawid het gehoor dat die Filistyne besig was om die dorp Keïla aan te val en die mense se koring te steel.