1 Samuel 22:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het hulle voor die koning van Moab gebring, en hulle het by hom gewoon al die tyd wat Dawid in die bergvesting was.
Afrikaans (NLV) 2011 Die koning het ingestem en Dawid se ma en pa het tydens Dawid se verblyf in die bergskuiling in Moab gewoon.
Afrikaans 1933/1953 En hy het hulle voor die koning van Moab gebring, en hulle het by hom gebly al die dae wat Dawid in die bergvesting was.
Afrikaans 1983 Dawid het hulle toe in die sorg van die koning van Moab gelaat. Hulle het by hom gebly so lank as Dawid in die bergskuiling was.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het hulle toe by die koning van Moab besorg, en hulle het by hom gebly so lank as wat Dawid in die bergskuiling was.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dawid het vir sy ouers woonplek gekry by die koning van Moab, en hulle het daar gebly terwyl Dawid in die berge weggekruip het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dawid het hulle toe by die koning van Moab gelos. Hulle het daar gebly so lank as wat Dawid in die berg weggekruip het.