1 Samuel 22:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Abjatar het vir Dawid te kenne gegee dat Saul die priesters van die HERE gedood het.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe hy vir Dawid vertel dat Saul al die priesters van die Here doodgemaak het,
Afrikaans 1933/1953 Toe Abjatar aan Dawid vertel dat Saul die priesters van die HERE vermoor het,
Afrikaans 1983 Abjatar het aan Dawid vertel dat Saul die priesters van die Here doodgemaak het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en toe Abjatar vir Dawid vertel dat Saul die priesters van die Here uitgemoor het,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en hy het vir Dawid vertel dat Saul die priesters van die Here doodgemaak het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) en vir hom vertel dat Saul die priesters van die Here vermoor het.