1 Samuel 22:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En een van die seuns van Ahímeleg, die seun van Ahítub, met die naam van Abjatar, het vrygekom en agter Dawid aan gevlug. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Net Abjatar, een van die seuns van Agimelek en kleinseun van Agitub, het ontkom en na Dawid toe gevlug. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar een van die seuns van Ahim,leg, die seun van Ah¡tub, het vrygeraak, en sy naam was Abjatar; hy het agter Dawid aan gevlug. |
| Afrikaans 1983 | Maar een seun van Agimelek seun van Agitub het ontkom. Sy naam was Abjatar en hy het agter Dawid aan gevlug. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Seun van Agimeleg, seun van Agitub, het egter ontkom. Sy naam was Abjatar. Hy het agter Dawid aan gevlug; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar Abjatar, een seun van Agimelek, het weggehardloop en hy het nie gesterf nie. Hy het na Dawid toe gevlug |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Net een van Agimelek se seuns het weggekom. Dit was Abjatar. Hy het na Dawid toe gevlug |