1 Samuel 22:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê die koning: Jy sal sekerlik sterwe, Ahimelek, jy en jou hele huis.
Afrikaans (NLV) 2011 “Jy sal sekerlik sterf, Agimelek, jy en jou hele familie!” roep die koning uit.
Afrikaans 1933/1953 Maar die koning sê: Ahim,leg, jy moet sekerlik sterwe, jy en jou hele familie.
Afrikaans 1983 Maar die koning het gesê: “Agimelek, jy moet sterwe, jy en jou hele familie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar die koning sê: “Jy moet beslis sterf, Agimeleg; jy en jou hele familie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar die koning het gesê: “Agimelek, jy moet sterf, dit is seker, jy en jou hele familie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Jy moet doodgemaak word, Agimelek, jy en jou hele familie,” antwoord die koning.