1 Samuel 22:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê Saul: Luister tog, seun van Ahítub! En hy antwoord: Hier is ek, my heer.
Afrikaans (NLV) 2011 Daar aangekom, sê Saul: “Luister, seun van Agitub!” “Ek luister, o Koning,” antwoord Agimelek.
Afrikaans 1933/1953 En Saul het gesê: Luister tog, seun van Ah¡tub! Toe antwoord hy: Hier is ek, my heer!
Afrikaans 1983 Saul het toe gesê: “Luister, seun van Agitub.” En hy het geantwoord: “Ek luister, U Majesteit.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Luister mooi, seun van Agitub!” het Saul gesê. “Tot u diens, my heer!” het hy geantwoord.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Saul het gesê: “Seun van Agitub, luister.” Agimelek het gesê: “Ek luister, Meneer.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Saul sê toe: “Luister mooi wat ek vir jou gaan sê, seun van Agitub!” “Ja, U Majesteit,” antwoord hy.