1 Samuel 22:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het die koning gestuur om Ahimeleg, die priester, die seun van Ahítub, en die hele huis van sy vader, die priesters wat in Nob was, te roep; en hulle het almal na die koning gekom.
Afrikaans (NLV) 2011 Die koning het dadelik Agimelek seun van Agitub en sy hele familie in Nob laat roep.
Afrikaans 1933/1953 Toe stuur die koning om Ahim,leg, die seun van Ah¡tub, die priester, met sy hele familie, die priesters wat in Nob was, te roep, en hulle het almal na die koning gekom.
Afrikaans 1983 Daarop het die koning gestuur om die priester Agimelek, seun van Agitub, en sy hele familie, die priesters in Nob, te ontbied, en hulle het almal na die koning toe gekom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die koning ontbied toe Agimeleg, die priester, seun van Agitub, en sy hele familie, die priesters wat in Nob was. Hulle het almal na die koning gekom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die koning het toe vir Agimelek seun van Agitub en sy hele familie laat roep. Hulle was die priesters in Nob en hulle het almal na die koning toe gekom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die koning laat kom toe priester Agimelek, Agitub se seun, saam met sy hele familie wat almal priesters was in Nob. Hulle het almal na die koning toe gekom.