1 Samuel 21:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wat is dan nou onder jou hand? gee vir my vyf brode in my hand, of wat daar is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar sê my, wat het julle hier om te eet? Gee vir my vyf brode of enigiets anders wat beskikbaar is.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar nou, wat is hier by u? Gee vyf brode in my hand, of wat beskikbaar is. |
| Afrikaans 1983 | Maar nou iets anders: wat het u byderhand? Gee my tog vyf brode of net wat u beskikbaar het.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En nou, wat het u beskikbaar? Vyf brode? Gee dit vir my; of wat u ook al het.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar het jy hier kos vir my? Gee vir my vyf brode of iets anders wat jy het.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar sê my, wat het jy wat ’n mens kan eet? Gee my so vyf brode of wat jy ook al het.” |