1 Samuel 21:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Het ek mal manne nodig, dat julle hierdie man gebring het om die mal man voor my te speel? sal hierdie man in my huis kom? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Het ons nog mal mense nodig dat julle hom na my toe bring om voor my mal te wees? Hoekom moet ek so iemand in my huis toelaat?” |
| Afrikaans 1933/1953 | Het ek gebrek aan kranksinniges, dat julle hierdie een bring om sy kranksinnigheid by my uit te haal? Moet so een in my huis inkom? |
| Afrikaans 1983 | Het ek behoefte aan mal mense dat julle hierdie een na my toe bring om by my mal te wees? Moet hý in my huis inkom?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Het ek 'n tekort aan mal mense dat julle hierdie man gebring het om sy mal streke hier by my te kom uithaal? Moet hierdie man in my huis inkom?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hier is baie mal mense. Hoekom bring julle hierdie mal man ook na my toe? Hierdie man moenie in my huis kom nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dink julle ek het mal mense nodig dat julle dié vent hierheen bring om sy manewales hier uit te haal? Vat hom uit my paleis uit!” |