1 Samuel 21:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Dawid het hierdie woorde in sy hart opgelê, en hy was baie bevrees vir Agis, die koning van Gat.
Afrikaans (NLV) 2011 Dawid het hierdie opmerkings gehoor en was bang dat Akis teen hom sou optree.
Afrikaans 1933/1953 En Dawid het hierdie woorde ter harte geneem en baie bevrees geword vir Agis, die koning van Gat.
Afrikaans 1983 Toe Dawid besef wat hulle sê, het hy baie bang geword vir koning Akis van Gat.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dawid het hierdie woorde ter harte geneem en baie bang geword vir Agis, die koning van Gat.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe Dawid hoor wat die amptenare sê, het hy geskrik en hy het baie bang geword vir koning Akis van Gat.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe Dawid agterkom wat hulle sê, het hy baie bang geword vir koning Akis van Gat.